southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

REEKS Wereldspektrum in Port Nolloth, Northern Cape for sale

REEKS Wereldspektrum

Beskrywing
Die Wereldspektrum bestaan uit 'n reeks van 33 handeband boeke.
My kinders het dit as geskenk gekry, en basies nooit gebruik nie.
Dit is baie ideaal om take op skool mee te doen.
Ek het op 'n stadium vir 3 Jaar take vir kinders op skool vanaf my huis op rekenaar gedoen,
met behulp van werreldspektrum het die kinders uitstaande punte behaal.
Die boeke is in uitstekende Kondisie, en baie goed opgepas.

>> Click here to search for more - Books in Northern Cape