southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Reinsteen in Port Nolloth, Northern Cape for sale

Reinsteen

Beskrywing
Die steen is 'n " REINSTEEN " of " RHINESTOE "
Die steen is baie raar, en daar is bitter min van hulle in die wereld.
Soos op die foto kan u sien dit is 'n redelike groot steen, skat so 1,5cm in lengte.
Die steen is nog in sy oorspronklike goud montering.
Dit is 'n erfstuk van my Tante, en is 55 Jare in omloop.
Dit is 'n pragtige steen, en is 'n JUWEEL wat min mense besit.
Baie goeie toestand omrede dit al die jare net by een uitrusting gedra was.
Ek hou dit al die jare net in veiligheid.

>> Click here to search for more - Watches & Jewelry in Northern Cape